Monday 9 December 2013

Daar word deesdae ondervind dat leerders kan lees, maar dat leesbegrip baie keer 'n uitdaging is. Dit veroorsaak baie keer dat leerders sukkel om gedurende die doen van take of die skryf van eksamens sukkel om vrae te beantwoord.
Daar word ook ondervind dat leerders die opmerking maak dat leesstukke te lank is en wanneer hulle "moeg" raak van lees, skryf hulle net enige antwoord. Dit veroorsaak dat leerders baie swak vaar in die Formele Assesseringstake.

Ek verneem graag van ander opvoeders of enigiemand anders wat hulle sou aanbeveel rakende dié kommerwekkende tendens.

3 comments:

  1. Indien dit die geval is moet opvoeders van alternatiewe assesserings metodes gebruik maak.Kry vir die kind n voorlesers of sit die werk op Audio.Deur dit te doen maak jy nie die kind lui nie maar jy gebruik omsuiling metode.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Martin. Dit is twee alternatiewe wat baie beslis in die onderrigsituasie sal werk. dit sal egter ietwat van 'n uitdaging wees in eksamen situasies aangesien leerders teen verskillende tempo's werk.
      Ek sal definitief hierdie aanbeveling met my kollegas deel as deel van ons beplanning om meer sukses te behaal met ons leerders.

      Delete
  2. Daar is n oplossing verg net beplanning Di leerders wat n voorleeser het word individueel kon haal daar word vir hom geskryf terwyl die ander leerders wag wat geskryf moet word.Daar sal met ander woorde n wag en n klaar klas wees.Die wat audio gebruik bly in gewone klas.Daar is nog baie wat n mens kan doen die personeel moet net bereid wees om saam te werk.Praat as daar vra is ek help graag.

    ReplyDelete